Petisie teen Westonaria Munisipaliteit vir die onbekwame sekuriteitsmaatskappy by Venterspos en Glenharvie se substasies
AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle te ondersteun en die petisie te teken om die onbevoegde sekuriteitsmaatskappy by die Venterspos en Glenharvie substasies in Westonaria te verwyder. Die sekuriteitsmaatskappy wat die munisipaliteit tans in diens het, is nooit op die toneel wanneer daar ’n insident plaasgevind…