Vullisverwydering in Bloemfontein
|

Vullisverwydering in Bloemfontein

AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met klagtes genader het oor die swak vullisverwyderingsdiens wat hulle ontvang. Laat jou stem hoor. Voeg…

|

Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020

AfriForum het kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella Ndabeni-Abrahams, minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, het op 3 Julie 2020 die nuwe voorgestelde gewysigde Film- en Publikasieregulasies in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare kommentaar. AfriForum se kommentaar bevat voorlopige uitsprake oor vaaghede in…

Bloemhof
|

Bloemhof

AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word. Daar is geen munisipale dienste of infrastruktuur om hierdie ontwikkeling te ondersteun nie. Die ontwikkeling sal ook ’n daling van eiendomswaardes in Bloemhof tot gevolg hê. Voeg jou naam by die petisie

Vryburg
|

Vryburg

AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk nie. Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet. Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde nie – wat lei tot onwettige storting van vullis oral in die dorp. Laat jou stem hoor. Voeg…

Papegaaiberg Natuurreservaat
|

Papegaaiberg Natuurreservaat

Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan. Só faal die Munisipaliteit in sy verantwoordelikheid as bewaarder van dié natuurreservaat. Ons vra jou ondersteuning om die reservaat te red. Voeg jou naam by die petisie en gee op dié wyse ’n mandaat aan…

End of content

End of content