AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek
|

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek

AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af. AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree. Die kernprobleme wat aangespreek moet word: Elektriese toevoerprobleme wat nie verwant is aan beurtkrag nie. Straatligte wat vir maande nie werk nie….

Tshwane Metro
|

Tshwane Metro

Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié munisipaliteit. Hy het egter in die uitvoering van sy mandaat buite die wet opgetree met die goedkeuring van die begroting, aangesien slegs ’n munisipale raad ’n finale begroting mag goedkeur. Stappe om te neem met foutiewe munisipale rekening. Laai die…

Waterbesparing
|

Waterbesparing

“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water voorsien, maar daar is heelwat ander munisipaliteite wat naby aan Dag Zero is,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake. Volgens De Klerk het die Departement groot uitdagings wat uit die weg geruim moet word en…

Laat jou stem hoor!
|

Laat jou stem hoor!

Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings; slaggate; algehele verval van die dorp a.g.v. swak bestuur; waterprobleme (pompe werk nie); straatligte en kragpale wat buite werking is; die rioolsubstasie in Proteastraat wat oorloop; die vullisterrein wat nie op standaard is nie; infrastruktuur en sportfasiliteite wat gevandaliseer word; en munisipale werkers wat laat…

5G-regulasies
|

5G-regulasies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en ‑beleidsaanwysing oor die snel ontplooiing van elektroniese kommunikasienetwerke en ‑fasiliteite (die sogenaamde 5G-beleid) by die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie ingedien. Volgens AfriForum bevat dié konsepbeleid verskeie kommerwekkende bepalings wat onder meer inbreuk maak op eiendomsreg en bepaalde veiligheidsrisiko’s vir grondeienaars inhou. AfriForum dui…

End of content

End of content