Rassediskriminasie met waterlisensies in Suid-Afrika
|

Rassediskriminasie met waterlisensies in Suid-Afrika

Departement van Water en Sanitasie se rasbeheptheid diskrimineer teen wit én swart boere. AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n hersieningsaansoek teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te bring ná die departement geweier het om waterregte vir besproeiing van ’n swart boer na ’n wit boer oor te dra. Ondersteun AfriForum se…

Ondersteun AfriForum se Krugersdorp-tak om wateronderbrekings aan te spreek
|

Ondersteun AfriForum se Krugersdorp-tak om wateronderbrekings aan te spreek

Beste Krugersdorp-inwoners, AfriForum se Krugersdorp-tak doen ’n beroep op jou ondersteuning om die aanhoudende wateronderbrekings in ons gemeenskap aan te spreek. Hierdie onderbrekings beïnvloed ons daaglikse lewe en gesondheid ernstig. Onderteken asseblief hierdie petisie om die betrokke owerhede aan te spoor om: Vul asb. die volgende velde in om jou onderbreking op rekord te plaas.

End of content

End of content