AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.
|

AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.

AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor. Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se rekeninge verhoog. Die tarief vir huishoudelike verbruik is verander van 1 tot 350 eenhede na 1 tot 150 eenhede. Die tarief vir die verbruik van meer as 351 eenhede is verander na 151 eenhede. Nadat Centlec namens die munisipaliteit by…

Wysigings aan gelykheid- en diskriminasiewetgewing
|

Wysigings aan gelykheid- en diskriminasiewetgewing

Die wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 (Engels: PEPUDA) sal verreikende gevolge vir alle Suid-Afrikaners inhou. Dit dring ook direk in teen die regte van kultuur- en geloofsgemeenskappe. Die wetsontwerp sal onder meer ses belangrike gevolge hê: Die herdefiniëring van gelykheid en diskriminasie. Aanspreeklikheid gaan geskep word…

Beurtkrag
|

Beurtkrag

AfriForum kry Eskom en die munisipaliteit voor stok oor die implementering van maksimum elektrisiteitsaanvraagbeurtkrag asook die onwettige installering van voorafbetaaldekragmeters. Tans word beurtkrag deur Eskom in Boshof, Dealesville en Hertzogville geïmplementeer omdat die Tokologo Munisipaliteit die maksimum aanvraag van elektrisiteit oorskry. Tesame met die beurtkrag, installeer die munisipaliteit ook meters vir voorafbetaalde krag wat nie…

Stop Beoogde vuurwapenwet!
|

Stop Beoogde vuurwapenwet!

Volgens ’n beoogde konsepwysigingswet sal geen persoon voortaan meer ’n vuurwapen mag koop/besit vir selfverdediging nie. Burgers moet oor die vermoë beskik om hulself en hulle gesinne, binne die raamwerk van die wet, teen misdadigers te beskerm. Hierdie konsepwysiging, in sy huidige formaat, sal tot gevolg hê dat burgers weerloos gelaat word in ’n land…

Die mynkwessie by nasionale krugerwildtuin weer aan die gang.
|

Die mynkwessie by nasionale krugerwildtuin weer aan die gang.

AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die eerste vergadering en eerste aansoek in hierdie verband, aan ’n openbaredeelnamevergadering in Marlothpark deelgeneem in aanloop tot ’n beoogde steenkoolmyn op die voorstoep van die Nasionale Krugerwildtuin. AfriForum was in April 2021 genoodsaak om sy regspan opdrag te gee om ’n…

AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting.
|

AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting.

AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van belastingbetalergeld. AfriForum sê dat ’n algemene belastingopstand onafwendbaar is indien die voortdurende plundering van die staatskas en die stoomroller van destruktiewe beleidsidees nie summier gestaak word nie. Belastingmanifes Die publiek word gevra om hul steun…

End of content

End of content