Stop lisensie-uitbuitery!
Stop lisensie-uitbuitery! Die minister van Vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net om ’n afspraak te maak om ’n bestuurderslisensie te hernu. Mbalula het ’n wetsontwerp voorgestel wat tot gevolg sal hê dat motoriste R250 moet opdok net om ’n afspraak via ’n aanlyn stelsel te maak. Dit sluit nie die koste van…