#MyCompanyIsMine
|

#MyCompanyIsMine

Keep government from taking control of your company! The Companies and Intellectual Properties Commission (CIPC) will be allowed to make the company shares register available to anyone “as prescribed”. Moreover, a public register of all public shareholders in all registered companies will be kept. This opens the door to more government interference in the ownership…

#MyMaatskappyIsMyne
|

#MyMaatskappyIsMyne

Keer dat die regering jou maatskappy beheer! Die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) sal die maatskappy-aandeleregisters aan enige persoon beskikbaar kan stel “soos voorgeskryf”. Boonop gaan daar ook ’n openbare register van aandeelhouers in alle geregistreerde maatskappye gehou word. Dit maak die deur oop vir meer regeringsinmenging in die besit van maatskappye. Ingevolge…

Eskom wil die krag na die Sedibeng Water afsny oor wanbetalings.
|

Eskom wil die krag na die Sedibeng Water afsny oor wanbetalings.

Eskom wil die krag na Sedibeng Water afsny oor wanbetalings. Dit sal tot gevolg hê dat die volgende munisipaliteite geen water kan versprei nie: Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit Nala Plaaslike Munisipaliteit Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit Die gemeenskappe van die volgende dorpe sal dus geen water hê nie: Welkom Wolmaransstad Leeudoringstad Wesselsbron Hennenman Virginia Odendaalsrus Bothaville Makwassie…

Droogtetoer
|

Droogtetoer

In die komende maande gaan Manna vir die Boere 6 streke besoek en aan boere droogtehulp verleen. Die droogtegeteisterde dorpe wat besoek word, is soos volg: Die impak van die droogte van die afgelope paar jaar gaan in die afsienbare toekoms ’n groot impak op die Suid-Afrikaanse ekonomie hê. Die reën wat die afgelope paar…

AfriForum se Oudtshoorn-tak is #keelvol vir munisipale ongerymdhede
|

AfriForum se Oudtshoorn-tak is #keelvol vir munisipale ongerymdhede

Ons as inwoners en belastingbetalers is #keelvol vir die politieke speletjies wat in die munisipale raadsaal van Oudtshoorn gespeel word! Ons moes weer toekyk hoe onwettige optrede, wat insluit die minagting van ’n hofbevel sowel as die minagting van Artikels 54A, Artikel 56 asook Artikel 60 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, willens…

Prevention and Combating of Hate Crimes and Hate Speech Bill
|

Prevention and Combating of Hate Crimes and Hate Speech Bill

The South African government’s proposed Prevention and Combating of Hate Crimes and Hate Speech Bill will once again be open for public comment and appear before Parliament. While AfriForum supports sanctions on true hate speech, we believe this Bill distorts the meaning of the concept and constitutionally protected expression could be criminalised if the Bill…

Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak
|

Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak

Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak is weer eens vir openbare kommentaar beskikbaar om voor die parlement te dien. Hoewel AfriForum die vervolging van ware haatspraak ondersteun, glo ons dat dié wetsontwerp die betekenis van die konsep verdraai en dat grondwetlik beskermde uitdrukking gekriminaliseer kan word…

Hardloop en fietsry vir hoop
|

Hardloop en fietsry vir hoop

Hardloop en fietsry om hoop saam met Bennie Roux te skep Datum: 6 November 2021, VoortrekkermonumentEnige tyd tussen 07:00-19:00Sluitingsdatum: 3 November 2021 Die doel van die #HardloopVirHoop-hardloop en fietsrypretdag is om kilometers af te lê ten bate van AfriForum se Slagofferondersteuningsfonds. Die fonds word aangewend om slagoffers van geweldsmisdaad en plaasaanvalle op die volgende maniere…

End of content

End of content