Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom.
|

Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom.

Tokologo Munisipaliteit versuim om sy pligte na te kom. Die rioolplaas op Hertzogville funksioneer nie en veroorsaak dat rou riool in omliggende plase invloei en die grond en water besoedel. Dit het ’n groot impak op die omgewing, die diere asook op die beeste en skape se drinkwater en veroorsaak selfs siektes. AfriForum het jou…

AfriForum se Welkom-tak roep die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording
|

AfriForum se Welkom-tak roep die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording

AfriForum se Welkom-tak roep die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor die storting van rou riool. Rou riool borrel al jare lank uit in erwe, sakegebiede, strate, velde, vleilande en boere se plase. Rioollyne is verstop, mangate loop oor van die riool en die rioolaanlegte is totaal en al disfunksioneel. Mense se lewensgehalte en gesondheid…

AfriForum se Kroonstad-tak roep die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording
|

AfriForum se Kroonstad-tak roep die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording

AfriForum se Kroonstad-tak roep die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor die storting van rou riool in die Valsrivier. Rou riool borrel al jare lank uit in erwe, sakegebiede, velde, vleilande en in die Valsrivier. Rioollyne is verstop, mangate loop oor van die riool en die rioolaanlegte is totaal en al disfunksioneel. Mense se lewensgehalte…

Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep
|

Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep

Help AfriForum om die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording te roep oor die gebrek aan volhoubare watervoorsiening in die groter Parys-area wat al minstens drie jaar duur. Die munisipaliteit het ’n ooreenkoms met AfriForum onderteken en ons het ons deel gedoen, kundiges het die waterwerke geëvalueer en aanbevelings gemaak. Die munisipaliteit het egter nog geen…

Blou- en Groendruppelverslag: Rioolwerke in Suid-Afrika ’n groot bron tot kommer
|

Blou- en Groendruppelverslag: Rioolwerke in Suid-Afrika ’n groot bron tot kommer

AfriForum verwelkom dat die regering vir die eerste keer sedert 2013 hul Blou- en Groendruppelverslag bekend gemaak het. Dié verslag beklemtoon egter munisipaliteite se water- en rioolprobleme wat AfriForum jaarliks in sy eie blou-en-groendruppelverslag aandui.  AfriForum is sedert 2013 genoodsaak om ’n blou-en-groendruppelverslag saam te stel omdat die Departement van Water en Sanitasie dit ondanks…

Onwettige straatsmouse in Mooinooi
|

Onwettige straatsmouse in Mooinooi

AfriForum se Mooinooi-tak het ’n aksieplan van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit versoek met betrekking tot die aanspreek van die onwettige straatsmouse in die dorp se hoofstraat. Die tak wil dus ’n pleidooi aan die publiek lewer om hul te ondersteun deur ’n petisie te onderteken en sodoende bogenoemde versoek te steun en die munisipaliteit tot…

Gesondheidsregulasies
|

Gesondheidsregulasies

Dr. Joe Phaahla, die minister van Gesondheid, het voorgestelde wysigings aan sekere regulasies kragtens die Wet op Nasionale Gesondheid 61 van 2003 en die Wet op Internasionale Gesondheidsregulasies 28 van 1974 gepubliseer. Die nuwe gesondheidsregulasies sal tot gevolg hê dat die tydelike gesondheidsmaatreëls wat die regering tydens die ramptoestand ingestel het, voortaan permanent toegepas word….

Stop lisensie-uitbuitery!
|

Stop lisensie-uitbuitery!

AfriForum plaas druk op die Departement van Vervoer om sy verpligting vir behoorlike dienslewering aan die publiek na te kom. AfriForum het ’n formele klag by die Openbare Beskermer ingedien. AfriForum het ook beeldmateriaal by die Waltloo-lisensiekantoor opgeneem, wat sowel korrupsie as die wanfunksionering van die NaTIS-stelsel ontbloot. Dié beeldmateriaal dien as die nodige bewys…

Wolmaransstad eis antwoorde van die Maquassi Hills Munisipaliteit.
|

Wolmaransstad eis antwoorde van die Maquassi Hills Munisipaliteit.

AfriForum en die inwoners van Maquassi Hills, naamlik Wolmaransstad, Makwassie, Witpoort en Leeudoringstad, eis antwoorde van die Maquassi Hills Munisipaliteit oor swak en onbetroubare dienste. Kwessies waarvoor antwoorde gesoek word: Watervoorsiening wat tydig en ontydig onderbreek word. Elektrisiteit wat kort-kort af is vanweë verouderde netwerke en kabels wat blaas. Paaie wat in ’n baie swak…

End of content

End of content