Help AfriForum se Kempton Park-tak om die Aston Park Residents Association (APRA) se park te beveilig
|

Help AfriForum se Kempton Park-tak om die Aston Park Residents Association (APRA) se park te beveilig

APRA se afgebakende woonbuurt se park en tennisbane, tussen Eton- en Dannstraat, is ’n seeroog en lok kriminele elemente. AfriForum se Kempton Park-tak wil jou steun vra om druk op die munisipaliteit te plaas om die park skoon te maak en die vervalle gebou by die tennisbane af te breek. Voeg asb. jou naam by…

Apiesrivier gaan gebuk onder hewige kragonderbrekings
|

Apiesrivier gaan gebuk onder hewige kragonderbrekings

Help die AfriForum-tak om dit stop te sit. AfriForum se Apiesrivier-tak is moeg vir die konstante kragonderbrekings waaronder die gebied gebuk gaan en dit moet stop gesit word. Die daaglikse kragonderbrekings, beurtkrag uitgesluit, is van Januarie tot Maart al meer as 500 ure. Geen instandhouding en opgradering van die kragverspreidingsnetwerk, en ’n gebrek aan gekwalifiseerde…

Straatligprojek
|

Straatligprojek

Ons wil gedurende Maart 2023 die straatligte aanmeld wat buite werking is. Werk jou straatlig? Gee die volgende inligting aan ons deur en ons sal verseker dat dit by die munisipaliteit aangemeld word. Alle inwoners van Secunda, Evander, Kinross, Trichardt, Charl Cilliers en ander omliggende areas kan stukkende straatligte hier aanmeld. Alternatiewelik kan jy die…

Zuma moet by die tronk aanmeld.
|

Zuma moet by die tronk aanmeld.

Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein het  voormalige president Jacob Zuma se appèl teen ’n hooggeregshofuitspraak, wat die burgerregteorganisasie AfriForum bekom het dat sy mediese parool onwettig toegestaan is, met kostes van die hand gewys. Die appèlhof het egter wel die vroeëre hooggeregshofbevel ter syde gestel dat die tyd wat Zuma buite die tronk…

Maak jou stem dik teen die ANC se rassediskriminasie.
|

Maak jou stem dik teen die ANC se rassediskriminasie.

Die ANC-regering is geheel en al ras behep. Hulle klou al vir dekades lank vas aan  wetgewing wat op grond van velkleur diskrimineer, en elke jaar probeer hulle die lys raswette net langer en langer maak. Een voorbeeld is die regering se weiering om befondsing te gee aan die TEARS-stigting, wat al jare lank geslagsgebaseerde…

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.
|

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen. AfriForum se Delportshoop-tak is dus besig om die klagtes oor die plaaslike polisiediens te ondersoek. Was jy ook al ’n slagoffer by die polisiekantoor? Laat weet ons hieronder. Ondersteun ons petisie en laat jou stem gehoor word.

End of content

End of content