Swak dienslewering in Sasolburg
AfriForum se Sasolburg-tak versoek ’n aksieplan van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit met betrekking tot die verbetering van dié dorp se dienslewering. Die tak wil dus ’n pleidooi aan die publiek lewer om hulle te ondersteun deur ’n petisie te onderteken en sodoende bogenoemde versoek te steun en die munisipaliteit tot aksie te dwing Dienslewering is…