|

Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit

0

AfriForum eis dat Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit die gemeenskap tegemoet kom terwyl daar aan die waternetwerk gewerk word deur 10 eenhede water te voorsien, want die werke aan die netwerk veroorsaak dat die verbruik van water onnodig verhoog