|

Govan Mbeki-munisipaliteit betaal nie hulle rekeninge nie

0

Dit laat ons mense met droë krane. Maar die burgermeester kan ’n nuwe kar kry. AfriForum vra jou steun om protes aan te teken teen dié swak besluit.