|

Salaristrekkers moet nóg belasting opdok? Waarvoor?

0

Intussen word ons deur uitdagings soos beurtkrag, kaderontplooiing, nasionale gesondheidsversekering, Kuba-skenkings, vervalle munisipaliteite, vuil water, ensovoorts in die gesig gestaar.

Ons sê NEE! Teken saam met AfriForum protes aan teen die vermorsing van ons belastinggeld: