|

Tshwane-metro, waarvoor betaal ek?

0

Geen vullisverwydering, geen rekening, eis AfriForum

Dit is irrasioneel om te eis dat inwoners moet betaal vir ’n diens wat nie gelewer word nie.

Tshwane-metro, waarvoor betaal ek? Gee vir AfriForum jou mandaat.