|

AfriForum v Malema

0

AfriForum en Malema is in die hof.

AfriForum daag EFF voor hof oor sing van “Kill the boer”. Julius Malema, leier van die EFF, se saak oor die sing van liedere wat haatspraak en geweld aanhits, begin in die Hooggeregshof in Johannesburg, wat as die Gelykheidshof sit.

Steun AfriForum se saak deur jou naam hierby te voeg: