|

Is jou straatlig buite werking?

0

AfriForum doen ’n opname oor straatligte wat buite werking is. Ons het hulp van die gemeenskap nodig om ons te laat weet waar hierdie straatligte is.

Laat weet ons hier.