|

Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees

0

Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees. Volgens die Grondwet is dit die munisipaliteit se plig om water aan inwoners te verskaf. Hulle doen dit nie.

Teken die petisie dat ons die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan roep.

Oops! We could not locate your form.