Vullisverwydering in Emfuleni

Nee
0

AfriForum se Vereeniging-tak is besig met stappe rakende die vullisverwydering in Emfuleni. Ons het jou hulp nodig om vas te stel op watter datums die munisipaliteit se vullisverwyderingsdienste nie gelewer word nie.